Product reviews for Resque Concentrate 10ml

  • Only registered users can write reviews
*
*
Magic
It helps with toothache as well. I use to get bad toothache and i would apply this on the section on my face where i had toothache and it would soothe it.

Its a must have in my handbag, it helps alot with my migraines too
Product Review
Marisa | 10/12/2023 9:52 AM
Was this review helpful? Yes No (4/0)
Resque concentrate
A must have in your handbag. I do not leave my house without my resque. "Why you say"? it helps with my tension headaches I roll the Resque in the middle of my eyebrows my forehead using my index & middle finger with a roll massage movement close my eyes, massage and take a deep breath in and out slowly it works like a charm.
Adele | 2/27/2024 7:01 PM
Was this review helpful? Yes No (4/0)
AmaZING!
Ek kan nie glo hoe vinnig dit werk. Ek was regtig verbaas - ek’t dit eintlik net getoets om te sien of dit help met my sinusse oopmaak en net voor dit het dit gevoel of daar ‘n irritasie in my bors is, want ek het die hele tyd so hoesie gehad en as dit lank aanhou is my bors geneig om toe te trek. En ek het nie eers 5 min na ek dit aangesmeer het besef my hoes het opgehou. En my bors het geen irritasie meer gehad nie. Ek het dit vir kopseer ook al gebruik as ek begin voel dit kom dan smeer ek dit aan my tempels en agter my nek en ore. En dan weet ek nie meer van kopseer nie. En met die hittes was ek geneig om migraines te kry. Nou kan ek dit stop nog voor dit erg raak. Love love love die stick. Sal altyd een byderhand hou.
Product Review
Marlize | 11/21/2024 6:16 PM
Was this review helpful? Yes No (0/0)